As u vir die eerste keer uself by die Afrikaanse kerk wil aanmeld, doen dit dan hier.
As u aangee dat u slegs op die email vespreidingslys wil wees, sal u 'n bevestiging van u aanmelding kry. Elke keer as daar 'n omsendbrief van die gemeente uitgaan, sal u ook die berig ontvang.
As u aangee dat u 'n lidmaat, gaslidmaat of besoeker wil wees, kry u tuis 'n brief toegestuur waarin 'n uitgebreide aanmeldingsvorm by ingesluit is. U ontvang ook meer inligting oor die gemeente self.U kommentaar, kritiek en voorstelle kan naar die kerk administrateur gestuur word. Ons waardeer u belangstelling.
U kan wysigings in u adres, telefoonnommer, email ens. ook na bostaande adres stuur.
U kan vertroulike email direk aan Ds. Storm stuur by leraar
U kan 'n brief pos aan Ds. Storm, Gruttersdreef 106, 7328 DN, ApeldoornU kan Ds. Storm bel op 055-5431893.
U kan op bostaande adres ook geboortes, sterftes, siekte en gebedsversoeke aan Ds. Storm rig.