Blank space filler Home button Blank space filler Algemeen button Doel button reglement button Lidmaatskap button Blank space filler Dienste button Kerkkalender button Kerkvoogde button Bybelstudie button Blank space filler Kontak button Blank space filler Downloads button Foto Album button Blank space filler Privacy button About button Blank space filler

Kerkvoogde


Leraar

Naam:  |  Ds. Marius Storm
Telefoon:  |  055-5431893
E-pos:  |  Leraar

Leraar besonderhede

Ds. Marius Storm is die predikant van die Afrikaanse Kerk in Nederland.

Die gemeente is tans te klein om 'n voltydse dominee te beroep, daarom is ds. Storm afhanklik van skenkings.

Ds. Storm is predikant van die NG Kerk Brakpan-Suid en is deur hulle uitgestuur om kinderevangelisasiewerk in Nederland te doen.. Die Afrikaanse kerk in Nederland is tans 'n wykskerk van Brakpan-Suid.

Ds. Storm en sy eggenote Amanda, doen al meer as 10 jaar kinderevangeliesasiewerk in Nederland. Ds. Storm is die nasionale direkteur van Stigting IKEG (Internasionale Kinder Evangelisasie Genootskap) wat in Apeldoorn gesetel is.

Ds. Storm is in 2001 deur verskeie Suid-Afrikaners gevra of hy nie wil begin om Afrikaanse dienste te hou nie. Die eerste diens het in Augustus 2001 plaasgevind en die kerk het stadig ontwikkel tot 'n volwaardige wyksgemeente. Die eerste kerkraad is in Februarie 2003 verkies.


Marna, Amanda, Johan-Joshua,Marius en Estie



----oo----

Kerkraad

Leraar  |  Ds. Marius Storm  |  055-5431893  |  Leraar
Ouderling  |  Chris Watkins  |  040-2621033  | 
Ouderling - Kategese en kerkvoog  |  Henk Boverhof  |  040-2960096  | 
Diaken  |  Deon Gericke  |  0645352165  | 
Diaken  |  Jaco Wolhuter  |   | 

Kerkraad besonderhede

Die kerkraad neem besluite oor die gemeente en word gekies uit die geledere van volle lidmate.