Foto's: Vroue koffie-oggend 5 Februarie 2005

Op 5 Februarie 2005 het die gemeente 'n vroue koffie oggend by die Triomfator kerk in Utrecht gehou.



----oo----

Foto's

'Klik' op 'n foto om 'n groter weergawe daarvan te sien.
Gebruik die 'Back' knop van u internet 'browser' om daarna terug te keer na die album.

Chris en Elize Steyn

Amanda Storm



Die fotomuur



Vroueoggend



Heerlike eetgoed!



Romantiese verversings



Vrolike geselskap



Tyd om te kuier!



----oo----



Spring na die begin van die webbladsy