Blank space filler Home button Blank space filler Algemeen button Doel button reglement button Lidmaatskap button Blank space filler Dienste button Kerkkalender button Kerkvoogde button Bybelstudie button Blank space filler Kontak button Blank space filler Downloads button Foto Album button Blank space filler Privacy button About button Blank space filler
Geen meer dienste.

Internet Bybelstudie


Omdat ons gemeente orals in Nederland verspreid is, is dit moeilik om 'n gereelde bybelstudie te reël waar almal saamkom by iemand se huis. Die gedagte is dat ons die tegnologie wat beskikbaar is gebruik om Bybelstudie te hou. Ons kan 'n program soos Skype gebruik om dan elke week of elke twee weke af te spreek om dan saam bybelstudie te doen. Met behulp van Skype kan almal dan mekaar hoor en kan daar ook dinge geskryf word in 'n gesels gedeelte en kan ook files van een persoon na 'n ander gestuur word. Die nadeel is dat daar maksimaal 9 persone op 'n keer saam kan gesels.

Op die oomblik is daar nog geen groepe nie, maar ons wil dit graag probeer en sien wat die belangstelling is. Indien daar enige belangstelling is, kontak asseblief vir Deon Gericke per e-mail. Hy sal dit dan verder koördineer.

Omdat die internet ons nie beperk tot Nederland nie, is mense uit enige wêreld deel welkom om aan te meld indien hy/sy belangstel. Ons sal net goed moet afspreek op watter tyd die meeste mense gaan pas.

Bybelstudie huisgroepe


Die doel van die huisgroepe is om kontinuïteit te gee in die weke tussen die kerkdienste. Die formaat van die huisgroepe is tans 'n mengesel van Bybelstudie en geestelike ondersteuning.

Daar is tans in die volgende areas huisgroepe:

Eindhoven

Chris Watkins
040-2621033
--------------------/