Blank space filler Home button Blank space filler Algemeen button Doel button reglement button Lidmaatskap button Blank space filler Dienste button Kategese button Sondagskool button Kinderkerk button Baba oppas button Blank space filler Kerkkalender button Kerkvoogde button Bybelstudie button Blank space filler Kontak button Blank space filler Downloads button Foto Album button Blank space filler Privacy button About button Blank space filler
Geen meer dienste.

Baba oppas


Oppas is gedurende die hoofdiens in Utrecht beskikbaar vir kinders onder 3 jaar, mits daar vrywilligers beskikbaar is om die oppas te doen.

As u gebruikmaak van die die kinderoppas, wil ons u graag versoek om vir ten minste een van die dienste tydens 2008 te kom uithelp met die oppas. U kan u aanmeld by die kerk administrateur.